Agter grendels / Wenkbrou (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná 'n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat 'n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie
die man wat sy bed met die...
die man wat sy bed met die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.49 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Agter grendels / Wenkbrou (ePub)“
Emmanuel sal altyd haar kryptonite wees. Hy was eens haar beste vriend, maar hulle het uitmekaargedryf ná 'n insident in Stellenbosch. Nou herken Natasja nie die Emmanuel wat 'n bekende fotograaf in New York is nie. Sy herken nie
die man wat sy bed met die een model na die ander deel nie.
Wanneer Emmanuel by sy suster, Natasja se huismaat, in Suid-Afrika kom kuier, gryp die noodlot en Covid-19 in: hy en Natasja moet vir 'n maand lank onder dieselfde dak leef. Hulle kan nie langer die verlede en die aantrekkingskrag tussen hulle ignoreer nie. Kan 'n verkeerde besluit in die verlede oorkom word?
Haar ekskêrel sal enigiets doen om haar terug te wen, maar Natasja het haar hart agter slot en grendel geplaas. Sal Emmanuel haar hart kan oopsluit? Net die tyd sal leer. En tydens die inperking is tyd al wat hulle het!

Autoren-Porträt von Erla-Mari Diedericks
Erla-Mari Diedericks is 'n joernalis, rubriekskrywer en outeur. Sy is al meer as 30 jaar 'n joernalis en het haar droom verwesenlik om vir byna elke publikasie in SA te skryf, waaronder Fairlady, Femina, You, Huisgenoot, Sarie, Rooi Rose, Idees, Tuis, Keur - en selfs Playboy. Sy het ook al geskryf vir Beeld, Die Burger, Rapport en Sunday Times. Sy het vyf boeke op haar kerfstok - Sin, Sushi & Survival, Still Standing, V-Verhale, Seks, Leuens en die Internet, en Agter Grendels. Tans skryf sy rubrieke vir Netwerk24 wat dikwels die manlike geslag ontstig.
Bibliographische Angaben
- Autor: Erla-Mari Diedericks
- 2020, 75 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 063960496X
- ISBN-13: 9780639604961
- Erscheinungsdatum: 06.01.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.77 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Agter grendels / Wenkbrou"
0 Gebrauchte Artikel zu „Agter grendels / Wenkbrou“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Agter grendels / Wenkbrou".
Kommentar verfassen