Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie (PDF)
Godsdienste, kultusse &populere oortuigings
(Sprache: Englisch)
Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wereld se godsdienste en filosofiee - in een boek! Soos wat die wereld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populere oortuigings blootgestel...
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie (PDF)“
Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie dek alles wat lesers wil weet oor die wereld se godsdienste en filosofiee - in een boek! Soos wat die wereld om ons kleiner word, word mense aan meer godsdienste en populere oortuigings blootgestel as ooit van tevore. Die boek is geskryf deur 'n hoerskool-onderwyser in Godsdiensstudie en 'n professor in teologie en verduidelik die ontstaan, geskiedenis, toepassings en gelowe van 40 verskillende groepe of geloofsdenkrigtings. Kenmerke sluit in: Diagramme en tabelle vir maklike vergelyking van verskillende godsdienste en toepassings. 'n Oorsig van wereldgodsdienste, nuwe godsdienste en godsdienste in populere culture. 'n Bespreking oor die ontstaan, geskiedenis en tipiese volgelinge van elke godsdiens Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie is 'n moet vir enigiemand wat nuuskierig is oor of belangstel in verskillende godsdienste. Geen ander boek dek so 'n verskeidenheid van onderwerpe nie - van Islam, Sjamanisme en Mormonisme tot ateisme, vampirisme en astrologie. Die boek is ideaal vir individuele lees- en naslaanwerk, maar is ook uiters geskik vir gebruik in groepsbesprekings en in die klaskamer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jessica Tinkelberg Devega
- 2012, 336 Seiten, Englisch
- Verlag: Struik Christian Media
- ISBN-10: 1415323062
- ISBN-13: 9781415323069
- Erscheinungsdatum: 15.11.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie"
0 Gebrauchte Artikel zu „Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Alles wat jy wil weet, maar nie gedink het jy kan vra nie".
Kommentar verfassen