Bevry jou huis en suiwer jou stamboom (ePub)
Raak ontslae van demoniese invloede en jare lange onderdrukking
(Sprache: Afrikaans)
Ervaar jou gesin ernstige geestelike aanslae? Wens jy dalk jy was deel van ’n ander familie? Het jy ‘slegte DNS’ by een van jou voorouers geërf? Ons huise behoort plekke van veiligheid en liefde te wees, maar demoniese aktiwiteit en hindernisse maak hulle...
Leider schon ausverkauft
eBook
10.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bevry jou huis en suiwer jou stamboom (ePub)“
Ervaar jou gesin ernstige geestelike aanslae? Wens jy dalk jy was deel van ’n ander familie? Het jy ‘slegte DNS’ by een van jou voorouers geërf? Ons huise behoort plekke van veiligheid en liefde te wees, maar demoniese aktiwiteit en hindernisse maak hulle gereeld plekke van konflik, ontevredenheid en ontnugtering. Bevry jou huis en suiwer jou stamboom ontmasker die kern van hierdie moeilikhede en wys ons hoe om ons huise en gesinne van demoniese invloede en oorerflike onderdruk¬king te bevry.
Met sy unieke kombinasie van Bybelkennis en geestelike insig lê Perry Stone die metodes en strategieë wat Satan gebruik om families aan te val bloot.
Ontdek alles wat jy moet weet om sterk teen hom te staan, soos:
Hoe Satan sy slagoffers van kleins af kies
Hoe om vervloekte items gou uit jou huis te verwyder
Hoe om te voorkom dat Satan na jou huis terugkeer
Die rede waarom drie-uur in die oggend ’n aansluiting maak met die geesteswêreld
Hoekom ons ’n stryd teen atmosferiese oorlog voer en hoe om dit te verander
Bevry jou huis en suiwer jou stamboom is ’n moet-lees vir almal wat praktiese hulpmiddels soek om hul huise te reinig en hul families van donkerte en swaarkry terug te draai na die lig van God.

Bibliographische Angaben
- Autor: Perry Stone
- 2012, 272 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415320659
- ISBN-13: 9781415320655
- Erscheinungsdatum: 05.03.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.35 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Bevry jou huis en suiwer jou stamboom"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bevry jou huis en suiwer jou stamboom“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bevry jou huis en suiwer jou stamboom".
Kommentar verfassen