Bloedmaan (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Leider schon ausverkauft
eBook
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bloedmaan (ePub)“
Autoren-Porträt von Hennie Malan
Hennie Malan is gebore in die Vaaldriehoek-omgewing en waar tans hy ook boer. Hennie staan in die middel van sy twee susters waarvan hulle drie kinders is. Hulle het in 1987 op 'n plaas in die distrik gaan woon en moes maar altyd hand bysit op die plaas, maar voor dit het hulle eers in 'n dorpshuis in Vanderbijlpark gebly. Hy het skoolgegaan by Laerskool Hendrik van der Bijl en in 1988 by Laerskool Kalabasfontein wat 'n klein plaasskooltjie was. Hennie het 1994 by Die Ankerskool klaargemaak. Vanaf hy klaargemaak het met skool het hy sy pa gehelp met die boerdery en na sy pa se dood September 2014 het hy sy pa se voetspore begin volg met die boerdery waar sy pa laaste opgehou het.
So tussen die boerdery as dinge nie teveel sy aandag trek nie, maak hy 'n paar minute tyd so tussen al die koeie en hoenders om aandag te gee aan sy skryfwerk. 2010 het hy sy eerste manuskrip op 'n Nokia N70 begin tik en dit is hoe Bloedmaan gebore is ... op 'n selfoon waarvan 7 jaar se navorsing gedoen is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hennie Malan
- 2018, 180 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Malherbe Uitgewers
- ISBN-10: 046304570X
- ISBN-13: 9780463045701
- Erscheinungsdatum: 04.08.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.25 MB
- Ohne Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kommentar zu "Bloedmaan"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bloedmaan“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bloedmaan".
Kommentar verfassen