Boendoe-kos vir die Afrika-bos (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
9.99 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Boendoe-kos vir die Afrika-bos (PDF)“
Boendoe-kos vir die Afrika-bos is as't ware die nutsman van resepteboeke! As jy van die buitelewe hou, is hierdie boek beslis vir jou. Die resepte is noukeurig uitgesoek om die uitdagings van kampeer in die boendoe te oorbrug sodat jy al die nodige bestanddele in jou 4 x 4-voertuig kan laai.
Al die resepte kan oor die kole, of oor 'n gasstoof voorberei word. Deur die jare het 4 x 4-safaritoerusting merkwaardig ontwikkel en deesdae besit die meeste kampeerders 'n klein kamp-yskas of -vrieskas. Dit beteken dat 'n groter verskeidenheid kos voorberei kan word en jy nie meer op soja of blikkieskos hoe staat te maak nie. Jy hoef ook nie 'n beroemde sjef te wees om hierdie geregte voor te berei nie - dis smaaklik, maar net so maklik om te maak!
Hierdie resepte is deur verskeie mense getoets, aangesien dit reeds in die WegRy/DriveOut-tydskrif verskyn het. Boendoe-kos vir die Afrika-bos stel jou in staat om selfs op safari soos 'n bobaas-sjef te kook en enige iets van slaaie, tot moussaka, tot selfs roomys te bedien.

Autoren-Porträt von Rita van Dyk
Rita van Dyk is die outeur van verskeie topverkopers, onder andere Die 4x4 Kookboek en Die 4x4 Safari Kookboek. Sy is die regte persoon om oor safari-kookkuns te skryf, aangesien sy tydens die vroeë 1990's vir Penduka Safaris op 'n vryskut-basis gekook het terwyl hulle na afgeleë plekke in Botswana, Namibië en Zimbabwe gereis het. Sy was ook kosredakteur vir Wegry/DriveOut-tydskrif.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rita van Dyk
- 2013, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432302647
- ISBN-13: 9781432302641
- Erscheinungsdatum: 01.07.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 23 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Boendoe-kos vir die Afrika-bos"
0 Gebrauchte Artikel zu „Boendoe-kos vir die Afrika-bos“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Boendoe-kos vir die Afrika-bos".
Kommentar verfassen