Die bloedmaan-profesie (eBoek) (ePub)
Bybelse profesie, Israel en die vier bloedmane
(Sprache: Afrikaans)
Het die finale aftelling na die eindtye begin? Is daar tekens in die hemel wat vir ons vertel die einde is naby? Astronome het die tekens opgemerk. Geskiedkundiges het die betekenis daarvan erken. In 2014 en 2015 is daar die fenomeen in die hemelruim van...
Leider schon ausverkauft
eBook
9.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die bloedmaan-profesie (eBoek) (ePub)“
Het die finale aftelling na die eindtye begin? Is daar tekens in die hemel wat vir ons vertel die einde is naby? Astronome het die tekens opgemerk. Geskiedkundiges het die betekenis daarvan erken. In 2014 en 2015 is daar die fenomeen in die hemelruim van vier bloedmane wat gedurende Joodse feesdae plaasvind. Dit het nog net drie maal in die geskiedenis plaasgevind: 1493-94, 1949-50 en 1967-68. Elkeen van hierdie datums het ’n buitengewone betekenis vir die Israeliete gehad. Vanaf die ontdekking van die Nuwe Wêreld tot die skepping van moderne Israel, is hierdie jare waarin die vier bloedmane verskyn het, ware keerpunte in die geskiedenis. In Bybel-profesieë word die maan beskryf dat dit donker word en bloedrooi word. Wat is die betekenis van hierdie tekens in die hemelruim? Wat hou die toekoms in? Mark Hitchcock lei jou deur die toepaslike Bybelverse sodat jy die tye waarin jy leef, kan verstaan.
Bibliographische Angaben
- Autor: Mark Hitchcock
- 2015, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415331286
- ISBN-13: 9781415331286
- Erscheinungsdatum: 01.02.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.62 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die bloedmaan-profesie (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die bloedmaan-profesie (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die bloedmaan-profesie (eBoek)".
Kommentar verfassen