Die Judasbok (eBoek) (ePub)
Hanteer verraad op 'n Bybelse manier en leer om te vergewe
(Sprache: Afrikaans)
Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai. Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Judasbok (eBoek) (ePub)“
Die topverkoperskrywer Perry Stone ondersoek in sy nuwe vrystelling, Die Judasbok, ’n onderwerp waarmee baie Christene regoor die wêreld worstel: Wat moet mens doen wanneer mense wat jy vertrou jou verraai. Verraad deur vyande is nie onverwags nie, maar wanneer dit deur familie of vriende gepleeg word, kan dit verwoestende gevolge hê.
Perry Stone gebruik die interessante voorbeeld van die Judasbok om lesers te wys hoe om verraad op ’n Bybelse wyse te hanteer en om die krag te kry om te vergewe. ’n Judasbok word saam met skape in die veld grootgemaak en wen sodoende hul vertroue. Wanneer die tyd aanbreek vir die skape om slagpale toe te gaan, lei die Judasbok hulle die slagpale in. Hierdie boek wys op die ooreenkomste tussen dié bok en die mense in ons lewens wat bymotiewe het. Hierdie boek sal lesers instaat stel om meer bedag te wees op:
Die verraad-strategie van potensiële Judasbokke in hul lewens
Die drie vlakke van verhoudings en wie in jou binneste sirkel van vertroue ingelaat moet word
Hoe om valse gerugte deur naasbestaandes te hanteer
Die gevaar van onvergewensgesindheid en nog baie meer!
Die Judasbok bied riglyne vir die hantering van verraad, teleurstellings, moedeloosheid en onvergewensgesindheid – veral vanaf diegene waarvoor ons die liefste is. As die wortels van verraad nie uit jou gees en denke verwyder word nie, sal jy in ’n groef van onvergewensgesindheid verval en ’n dorre, vrugtelose lewe lei.

Bibliographische Angaben
- Autor: Perry Stone
- 2014, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415327033
- ISBN-13: 9781415327036
- Erscheinungsdatum: 01.05.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.80 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Judasbok (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Judasbok (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Judasbok (eBoek)".
Kommentar verfassen