Mugabe en die wit Afrikaan (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
9.99 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Mugabe en die wit Afrikaan (PDF)“
Sedert president Mugabe in 2000 sy gewelddadige grondbeslagleggingsprogram van stapel gestuur het, is duisende wit boere en hul gesinne gedwing om al hul besittings agter te laat en uit Zimbabwe te vlug. Ben Freeth en sy skoonpa, Mike Campbell, wat meer as dertig jaar lank op hul eie grond gewoon en geboer het, was egter nie van plan om bes te gee nie. Hulle het Mugabe in internasionale howe die stryd aangesê - 'n wanhopige stryd waarvoor hulle bitter duur sou betaal.
Mugabe en die wit Afrikaan is 'n eerstehandse beskrywing van die waansin waarin Zimbabwe gedompel is terwyl Mugabe se trawante landbougrond verwoes, plaastoerusting gesteel, diere doodgemaak, huise afgebrand, die plaaswerkers geïntimideer en die boere aangerand of vermoor het. Dit is 'n hartverskeurende verhaal van trauma en tragedie, maar ook van moed, oor een familie wie se diepe sin vir geregtigheid en onwrikbare Christelike beginsels hulle gedring het om alles in die stryd te werp ter wille van hul huis en hul land.

Bibliographische Angaben
- Autor: Ben Freeth
- 2011, 264 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 177022355X
- ISBN-13: 9781770223554
- Erscheinungsdatum: 05.10.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 1.60 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Mugabe en die wit Afrikaan"
0 Gebrauchte Artikel zu „Mugabe en die wit Afrikaan“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Mugabe en die wit Afrikaan".
Kommentar verfassen