Om in die Hemel wakker to word (ePub)
’n Ma se merkwaardige reis na die hemel en ontmoeting met God
(Sprache: Afrikaans)
Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van ’n vrou wat
geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en ’n dramatiese ommekeer
ondergaan
het na haar nege minute in die hemel.
Crystal McVea was vir die grootste deel van haar...

Leider schon ausverkauft
eBook
10.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Om in die Hemel wakker to word (ePub)“
Om in die hemel wakker te word vertel die merkwaardige verhaal van ’n vrou wat
geteister was deur skuldgevoelens en skeptisisme en ’n dramatiese ommekeer
ondergaan
het na haar nege minute in die hemel.
Crystal McVea was vir die grootste deel van haar lewe ongelowig en ’n verlede
van mishandeling en verkeerde keuses het haar verwyder van God. Sy het selfs
aan sy bestaan getwyfel. Toe breek 10 Desember 2009 aan – die dag wat haar
lewe vir altyd sou verander.
Vir nege minute daardie nag het Crystal heeltemal opgehou asemhaal. Sy was
bewusteloos, en onbewus van die krisis wat om haar aangegaan het en hoe die
personeel geworstel het om haar lewe te red. Crystal onthou weinig van die trauma,
maar weet net dat sy in die hemel en in God se teenwoordigheid wakker geword
het. In die boek bespreek Crystal sommige van die buitengewone dinge wat
sy in die hemel teëgekom en beleef het, insluitend die asemrowende poorte van die
hemel, ons beskermengele en ’n visioen van haar jonger self.
Om in die hemel wakker te word neem lesers op ’n reis waar hul uit die oë van
’n gebroke vrou die meedoënlose strewe na ’n lewe saam met God kan aanskou.
Saam met haar sal hulle uiteindelik van die liefde en helende krag van God se
teenwoordigheid kan getuig.

Bibliographische Angaben
- Autor: Crystal McVea
- 2013, 320 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415324808
- ISBN-13: 9781415324806
- Erscheinungsdatum: 04.07.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.68 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Om in die Hemel wakker to word"
0 Gebrauchte Artikel zu „Om in die Hemel wakker to word“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Om in die Hemel wakker to word".
Kommentar verfassen