Onder die waterlyn (eBoek) (ePub)
Sterk geestelike fondamente vir effektiewe leierskap
(Sprache: Afrikaans)
Gordon MacDonald se ONDER DIE WATERLYN is ideaal vir Christelike leiers, sowel as leiers in sekulêre beroepe. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, gee raad oor hoe om ’n meer effektiewe leier te word. Gordon moedig...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Onder die waterlyn (eBoek) (ePub)“
Gordon MacDonald se ONDER DIE WATERLYN is ideaal vir Christelike leiers, sowel as leiers in sekulêre beroepe. Hierdie samestelling artikels, wat in LEADERSHIP JOURNAL verskyn het, gee raad oor hoe om ’n meer effektiewe leier te word. Gordon moedig Christelike leiers aan om te groei en ’n sterk, geestelike fondament te vestig. Die boek is geanker in Bybelse waarhede, geestelike leiding en lewenservaring, en sluit onderwerpe in soos:
• verstaan wat jou motiveer
• die wortel van leierskap
• om die moeilike dinge te sê
• wanneer dinge lelik raak
• die privaat tye van ’n openbare leier
• die krag van openbare gebed
• verstaan wat jou motiveer
• die wortel van leierskap
• om die moeilike dinge te sê
• wanneer dinge lelik raak
• die privaat tye van ’n openbare leier
• die krag van openbare gebed
Bibliographische Angaben
- Autor: Gordon MacDonald
- 2013, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431608521
- ISBN-13: 9781431608522
- Erscheinungsdatum: 03.09.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.02 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Onder die waterlyn (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Onder die waterlyn (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Onder die waterlyn (eBoek)".
Kommentar verfassen