Springbok-rugbyvasvra (PDF)
1001 vrae en antwoorde
(Sprache: Afrikaans)
Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok?
Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland?
Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad?
Welkom by die top rugby-vasvraboek...

sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
6.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Springbok-rugbyvasvra (PDF)“
Watter Springbok-toetswedstryd het die minste toeskouers nóg gelok?
Wie was in 1981 die nie-amptelike armdruk-kampioen in die Springbokspan op die toer in Nieu-Seeland?
Watter Springbok-slot het 'n glasoog gehad?
Welkom by die top rugby-vasvraboek vir ware rugbyliefhebbers! Springbok-rugbyvasvra put uit die rugby-kennisskat in 'n hoogs vermaaklike manier: dit bevat 1001 vrae en antwoorde. Rugby-fanatici kan nou die mees verregaande staaltjies geniet, sowel as die koue, harde feite en statistieke oor dié sportsoort waaroor almal gaande is.Dié deeglik nagevorsde boek dek die volle spektrum van ons rugby geskiedenis, van die eerste toetswedstryd in 1891 tot vandag toe. Die boek het twee afdelings: toets jou kennis deur die vraag in die eerste afdeling te lees, en gaan dan jou antwoord na in die tweede afdeling. Rugbybewonderaars sal ongetwyfeld meer as genoeg uitdagings tussen die menige vrae wat hier byeengebring is, vind. En, as spesiale bonus, sluit die skrywer ook sy droomspan in - die beste spelers van alle tye in een superspan. Prettig, informatief en feitelik - 'n móét-lees vir almal wat rugbymal is.

Autoren-Porträt von Pierre Francois Massyn
Pierre Francois Massyn is 'n afgetrede joernalis, 'n onafhanklike skrywer en die wêreld se nommer-een-rugbyliefhebber. Hy en sy vrou woon in Suiderstrand, Suid-Afrika.
Bibliographische Angaben
- Autor: Pierre Francois Massyn
- 2015, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1770229949
- ISBN-13: 9781770229945
- Erscheinungsdatum: 01.11.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 8.19 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Springbok-rugbyvasvra"
0 Gebrauchte Artikel zu „Springbok-rugbyvasvra“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Springbok-rugbyvasvra".
Kommentar verfassen