Strategie vir gebed (eBoek) (ePub)
Aksieplan vir 'n gebedskryger
(Sprache: Afrikaans)
Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig.
STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die...
STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Strategie vir gebed (eBoek) (ePub)“
Gebed behoort jou eerste aanvalsplan te wees in die stryd van die lewe, nie jou laaste toevlug nie. En vir ’n geveg van hierdie kaliber het jy ’n doelgerigte strategie nodig.
STRATEGIE VIR GEBED bied vir lesers ’n aksieplan wat hulle sal lei van die eerste stap wat hulle moet neem tot op die vlak van ’n volwaardige en selfstandige gebedsoldaat:
1. Die beginstappe van ’n sterk gebedslewe – die krag en prioriteit van gebed
2. Die basiese opleiding – wanneer en waar om te bid
3. Ingesteldhede – soos gehoorsaamheid en volharding
4. Strategieë – hoe om te bid
5. Teikens – vir wie om te bid
6. Ammunisie – wat kan jy gebruik in jou gebede
7. Ekstra versterking – besprekingsvrae wat in groepe gebruik kan word
STRATEGIE VIR GEBED sluit aan by die Kendrick-broers se fliek WAR ROOM. Dit is ’n hulpbron vir enigeen wat vasberade is om as oorwinnaars in gebed uit te styg.

Bibliographische Angaben
- Autoren: Alex Kendrick , Stephen Kendrick
- 2015, 240 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431615390
- ISBN-13: 9781431615391
- Erscheinungsdatum: 08.12.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.33 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Strategie vir gebed (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Strategie vir gebed (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Strategie vir gebed (eBoek)".
Kommentar verfassen