Ter wille van liefde (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Sy wens sy kon omdraai ...Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die Hoe Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek A fisioterapeut wat deel is van A span medici en sportkundiges wat met belowende...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Ter wille van liefde (ePub)“
Sy wens sy kon omdraai ...Anja kon haar geluk nie glo toe sy die vakature by die Hoe Prestasiesentrum in Pretoria in haar inboks sien nie. Dis so reg in haar kraal. Hulle soek A fisioterapeut wat deel is van A span medici en sportkundiges wat met belowende sportsterre werk. Nie alleen het sy die vereiste kwalifikasies nie, maar sy was in eie reg A sportster. Vir jare was sy die junior nasionale vrouetenniskampioen in die land. Dis ook hoekom die Universiteit van Kalifornie haar A sportbeurs aangebied het. Helaas het die opkikkerskandaal A einde aan haar sportdrome gebring. Die saak is wel in haar guns geskik, maar teen A duur prys. Haar dryfveer vir groot tennis is weg, en sy gaan lank aan die regskoste afbetaal. Hierdie is die geleentheid waarna sy soek, en sal haar in staat stel om weer in Suid-Afrika 'n nuwe begin te maak.Maar toe gaan haar tannie Amelia dood, en sy moet terugkeer na haar geboortedorpie in KwaZulu-Natal, Glenville, om toe te sien dat die boedel afgehandel word. Sy ervaar baie konflik want haar eksverloofde, sy vrou en kind bly in die huis langs haar tannie. Anja het hom en die vrou in 'n vurige omhelsing betrap weke voor hulle sou trou, en is toe landuit. En nou gaan sy weer Henk se ouer broer, Riekert moet sien. Die man wat altyd met sy broeiende blik en donker oe regdeur haar kon sien ...
Autoren-Porträt von Susan Olivier
Susan Olivier het grootgeword op Boksburg. Volgens haar het sy die ideale kinderjare gehad, want sy kon onophoudelik lees. As tiener het sy gedroom oor die boek wat sy wil skryf. Sy het gaan studeer, getrou en kinders gehad: haar liefdesverhaal gelewe. 'n Dekade gelede het haar eerste liefdesverhaal op die rak verskyn, nog 'n hoogtepunt in haar lewe. Skryf is haar stokperdjie, want sy werk voltyds. Naweke is skryftyd, en niks laat die woorde beter vloei as 'n heerlike cappuccino by haar gunstelingkoffiewinkel nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Susan Olivier
- 2018, 304 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799391425
- ISBN-13: 9780799391428
- Erscheinungsdatum: 05.12.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.69 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Ter wille van liefde"
0 Gebrauchte Artikel zu „Ter wille van liefde“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Ter wille van liefde".
Kommentar verfassen