Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns (PDF)
(Sprache: Afrikaans)
Enigeen wat met verlange terugdink aan 'n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of 'n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie...
sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
9.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns (PDF)“
Enigeen wat met verlange terugdink aan 'n geliefde ouma se spesiale melktert of melkkos, of 'n tannie se heerlike bobotie en vetkoek, behoort hierdie boek in sy of haar kombuis te hê! Vir diegene wat lief is vir tradisionele Suid-Afrikaanse kos sal hierdie resepte vir seker help om die verlange na geliefkoosde disse te stil. Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns is 'n versameling resepte wat die modern kok daartoe in staat stel om dieselfde heerlike maaltye voor te sit as dié wat ons voorouers geskep en geniet het. Die Suid-Afrikaanse kookkuns is 'n unieke vermenging van 'n verskeidenheid kulture - die Hollandse, Franse, Duitse en Britse setlaars, sowel as die Maleierslawe wat uit die Ooste hierheen gekom het, het almal hul eie gunstelingresepte na Suid-Afrika gebring. Die subtiele wyse waarop hierdie 'ingevoerde' resepte aangepas is deur plaaslike bestanddele in te sluit en innoverende metodes te gebruik, het gelei tot die skep van 'n baie oorspronklike en geliefde kookkuns. Die boek bevat ook interessante brokkies oor die manier waarop ons voorouers geleef het.
Autoren-Porträt von Magdaleen van Wyk
Magdaleen van Wyk is die outeur en mede-outeur van 'n aantal kookboeke, onder andere Die Volledige Suid-Afrikaanse Kookboek, uitgegee deur Struik Lifestyle. Sy is 'n afgetrede lektrise van die Departement Verbruikerstydie en Menslike Voeding van die Universiteit van Stellenbosch. Medaljes is al aan haar toegeken deur die Silwood-kookskool in Kaapstad en die Suid-Afrikaanse Brandewynstigting.
Bibliographische Angaben
- Autor: Magdaleen van Wyk
- 2014, 5. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432304364
- ISBN-13: 9781432304362
- Erscheinungsdatum: 04.08.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 34 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns"
0 Gebrauchte Artikel zu „Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Tradisionele Suid-Afrikaanse Kookkuns".
Kommentar verfassen