Waarheen is jy op pad? (eBoek) (ePub)
n Persoonlike gids op jou lewensreis
(Sprache: Afrikaans)
Wanneer laas het jy werklik gaan sit en dink waarheen jy op pad is? As vanaand jou laaste stopstraat is, het jy jou kanse behoorlik benut? Het jy spore gelaat waarin ander kan volg? WAARHEEN IS JY OP PAD? bring 12 gesoute lewensreisigers bymekaar om vir jou...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Waarheen is jy op pad? (eBoek) (ePub)“
Wanneer laas het jy werklik gaan sit en dink waarheen jy op pad is? As vanaand jou laaste stopstraat is, het jy jou kanse behoorlik benut? Het jy spore gelaat waarin ander kan volg? WAARHEEN IS JY OP PAD? bring 12 gesoute lewensreisigers bymekaar om vir jou raad te gee op die lewenspad.
Francis Chan, Bill Hybels, Gordon MacDonald en Eugene Peterson is van die skrywers wat bemoediging, wysheid, praktiese raad uit hul persoonlike ervarings en Bybelse leiding gee oor omstandighede wat ons almal raak.
Hierdie geestelike mentors bespreek temas soos:
• Die noodsaaklikheid van eerlike selfassessering
• Die kuns van konflikbestuur
• Slegte situasies is wonderlike geleenthede
• Die noodsaaklikheid van gereelde rus
• Mentor ander na geestelike volwassenheid
Ons is almal op dieselfde reis, op pad na dieselfde eindbestemming. Met die hulp van dié wat reeds die pad gestap het, kan ons vrede en perspektief op ons reis vind.

Bibliographische Angaben
- Autoren: Bill Hybels , Eugene Peterson , Francis Chan
- 2015, 240 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431614238
- ISBN-13: 9781431614233
- Erscheinungsdatum: 29.04.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.87 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Waarheen is jy op pad? (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Waarheen is jy op pad? (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Waarheen is jy op pad? (eBoek)".
Kommentar verfassen