Z is vir Zackie: Die tent-avontuur / Z is vir Zackie Bd.6 (ePub)
Die tent-avontuur
(Sprache: Afrikaans)
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.49 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Z is vir Zackie: Die tent-avontuur / Z is vir Zackie Bd.6 (ePub)“
Die oorspronklike Zackie Mostert-reeks het reeds duisende aanhangers - en nou is daar ook 'n leesreeks, perfek vir beginnerlesers. Elke boek bevat helder volkleurillustrasies en maklik verstaanbare teks wat die prettige stories vir jong lesers toeganklik maak. Zackie se avonture saam met sy hond, Frankenstein, sy beste vriend, Vincent, die moeilikheidmaker Anton en die kwaai buurvrou, mevrou Langenhoven, maak dit hope pret om te leer lees!
Autoren-Porträt von Jaco Jacobs
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners, soos Suurlemoen!, 'n Goeie dag vir boomklim, Moenie hierdie boek eet nie! en My ouma is 'n rock-ster. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories. Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jaco Jacobs
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2021, 2. Auflage, 24 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776355032
- ISBN-13: 9781776355037
- Erscheinungsdatum: 01.07.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 9.54 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Z is vir Zackie: Die tent-avontuur / Z is vir Zackie Bd.6"
0 Gebrauchte Artikel zu „Z is vir Zackie: Die tent-avontuur / Z is vir Zackie Bd.6“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Z is vir Zackie: Die tent-avontuur / Z is vir Zackie Bd.6".
Kommentar verfassen