Beter vir haar hart & Sonde van begeer / Romanza (ePub)
(Sprache: Englisch)
richard het jare gelede melanie se hart gebreek. maar selfs met 'n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord nie.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Beter vir haar hart & Sonde van begeer / Romanza (ePub)“
richard het jare gelede melanie se hart gebreek. maar selfs met 'n gebreekte hart, was sy steeds lief vir hom. nou is hy terug en sy voel weer die vrees dat hy nie haar liefde sal beantwoord nie.
Autoren-Porträt von Jessica Venter & Louise Minnaar
Jessica Venter is 'n bekende romanse skrywer van Randfontein, wat gebore en grootmaak was in Pretoria deur haar enkelouerma. Jessica het al 13 publikasies onder haar belt, waarvan vier titels as e-boeke by LAPA Uitgewers verskyn het onder die RomanzaLiefde druknaam: Beter vir haar hart (Junie 2018); In haar wildbewaarder se arms (September 2018); Bosveld paradys se nuwe sjef (Februarie 2019) en Blinkpoets die liefde (Junie 2019). Haar stokperdjies het nog altyd lees en skryf ingesluit, maar haar passie vir skryf het eers 'n paar jaar gelede ontpop. In 2016, voltooi sy 'n kortverhaal skryfkursus deur Die Skryfbesigheid. Daarna het nog skryfkursusse gevolg deur Liberty University onder Karen Kingsbury en 'n ses maande kursus in die kuns van romances skryf onder Madelie Human. Jessica se een digbundel het ook laas jaar derde plek behaal by Ink se kompetisie. Jessica het 'n toeganglike skryfstyl waarby baie lesers aanklank sal kan vind. Sy is ook baie lief vir verf, veral lapverf maar soms waag sy haar hand aan olieverf. Sy is ook 'n vrywilliger by The Dachshund Haven en sy doen weekliks al hulle Facebook plasings en hanteer al hulle administrasie. Jessica het haar man ontmoet toe sy 16 jaar oud was en hulle is al van daai tyd af saam. Sy is sekretarieël opgelei by Randfontein Kollege maar haar man het sy eie vervoermaatskappy, dus doen sy al die kantoor werk vir hom vir baie jare. Die paartjie is al 17 jaar getroud en hulle het twee pragtige kinders, Armand en Bianca.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jessica Venter & Louise Minnaar
- 2018, 60 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799390046
- ISBN-13: 9780799390049
- Erscheinungsdatum: 20.06.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.33 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Beter vir haar hart & Sonde van begeer / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Beter vir haar hart & Sonde van begeer / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Beter vir haar hart & Sonde van begeer / Romanza".
Kommentar verfassen