Die pad na Skuilhoek (ePub)
(Sprache: Englisch)
In die nag van 23 Augustus 1836 moor die Matabeles 'n staning Voortrekkers uit. Net dié twee, en hul vriend Vryheid, oorleef. Maar hierdie bloedige nag van tragiese eindes is ook die begin van Petronel en Lourens se liefde wat eers ses jaar later, in die...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
15.99 €
7 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die pad na Skuilhoek (ePub)“
In die nag van 23 Augustus 1836 moor die Matabeles 'n staning Voortrekkers uit. Net dié twee, en hul vriend Vryheid, oorleef. Maar hierdie bloedige nag van tragiese eindes is ook die begin van Petronel en Lourens se liefde wat eers ses jaar later, in die loop van gevaarlike en onvoorspelbare omstandighede op die Trekkerspad, op hulle eie plaas, Skuilhoek, tereg kom.
Autoren-Porträt von Hans Du Plessis
Hans du Plessis is op 15 Januarie 1945 in Pretoria gebore. Hy matrikuleer aan die Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria en behaal 'n B.A. aan die Universiteit van Pretoria. Terwyl hy onderwys gee, verwerf hy ook die U.O.D., Hons. B.A. en M.A. In 1975 verwerf hy 'n doktorsgraad in Afrikaanse Taalkunde. Daarna volg hy 'n postdoktorale kursus in die linguistiek aan die Universiteit van Harvard. Hans het reeds 160 publikasies agter sy naam. Sy skeppende werk sluit ses digbundels, drie jeugromans en vier romans in. Verder publiseer hy ook vele gedigte, rubrieke en kortverhale.
Bibliographische Angaben
- Autor: Hans Du Plessis
- 2011, 192 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799352934
- ISBN-13: 9780799352931
- Erscheinungsdatum: 10.01.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.08 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die pad na Skuilhoek"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die pad na Skuilhoek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die pad na Skuilhoek".
Kommentar verfassen