Dieper as die bloed (ePub)
(Sprache: Englisch)
Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: "Kyk dieper as die bloed." Sy ondersoek na die moord op...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
17.49 €
8 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dieper as die bloed (ePub)“
Thys Krige se dryfveer is die onopgeloste moord op sy pa. Die enigste leidraad wat hy het is iemand wat hy daardie aand vlugtig naby die toneel gesien het, en die woorde wat die man vir hom gesê het: "Kyk dieper as die bloed." Sy ondersoek na die moord op twee sakemanne lei Krige na die onopgeloste moord op 'n model. Hy krap 'n misdaadsindikaat van korrupte sakemanne en senior polisie-offisiere oop; mense wat hulself as bo die wet beskou; mense wat nie skroom om wie in hul pad kom uit die weg te ruim nie. In die proses kry Krige oproepe van 'n geheimsinnige persoon wat nie alleen sy vordering met die ondersoek dophou nie, maar ook duidelik baie van hom weet. In hul gesprekke sê die man by herhaling vir hom: "Kyk dieper as die bloed."
Autoren-Porträt von Peet Venter
Peet Venter se eerste roman, Die Alleenlopers, is in 1979 gepubliseer deur Nasionale Pers. Daarop volg 'n verdere nege werke, meestal speurrillers, maar ook geskiedkundige verhale, asook 'n aantal kortverhale in verskeie bundels, almal gepubliseer deur JP van der Walt / LAPA Uitgewers. 'n Verskeidenheid kort- en vervolgverhale verskyn ook in Keur. Venter is aan 'n raadgewende ingenieursfirma in Pretoria verbonde. Hy woon op sy plaas in die Dinokeng-bewaria.
Bibliographische Angaben
- Autor: Peet Venter
- 2013, 213 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 079935774X
- ISBN-13: 9780799357745
- Erscheinungsdatum: 06.01.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.44 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Dieper as die bloed"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dieper as die bloed“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dieper as die bloed".
Kommentar verfassen