Nog 13 Spookstories (ePub)
(Sprache: Englisch)
Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou!
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.49 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Nog 13 Spookstories (ePub)“
Het jy senuwees van staal? Is jy nie bang om laatnag alleen in die bed te lê en lees terwyl die wind buite waai en die takke teen jou ruite krap nie? Skrik jy nie vir stories oor gedaantes wat snags in die donker rondsluip nie? Dan is hierdie net die boek vir jou!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen Francois Bloemhof
François Bloemhof was in graad 11 reeds medewenner van die Amstel Playwright of the Year-toekenning. Hy is al skrywer ter wêreld wat so uitgebreid en suksesvol boeke (oor die 70) vir die volwasse, tiener- én jeugmarkte skryf. Hy is meermalig in elke kategorie bekroon, insluitend met die De Kat-prys vir sy debuutroman Die Nag Het Net Een Oog.Onder sy baanbrekerswerk, internasionaal en nie bloot plaaslik nie, tel die eerste boek met 'n oorspronklike selfgekomponeerde CD-klankbaan, eerste boek met eie rekenaarspeletjie, eerste Flipom, eerste interaktiewe vervolgverhaal (in Rapport) en eerste tydskrifroman. Hy het ook gesorg vir die eerste Afrikaanse strokiesverhaalreeks en heel eerste e-boek in Afrikaans. Verder het François al tekste vir die verhoog en radio gelewer.
Hy was al verhaleredakteur by Sarie en boekeredakteur by Die Burger.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen Francois Bloemhof
- 2012, 74 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799358894
- ISBN-13: 9780799358896
- Erscheinungsdatum: 18.07.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 9.58 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Nog 13 Spookstories"
0 Gebrauchte Artikel zu „Nog 13 Spookstories“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Nog 13 Spookstories".
Kommentar verfassen