Roep van die naguil / Romanza (ePub)
(Sprache: Englisch)
Nurinke se impulsiewe geklouter op 'n spieëlkas om 'n reistas in die hande te kry het meer as net 'n gebreekte enkel vir haar tot gevolg. Sy is genoop om op haar ouma se Karooplaas te gaan herstel waar sy haar ouma se befoeterde wewenaar-buurman, Lood, met sy stom seuntjie ontmoet.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.99 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Roep van die naguil / Romanza (ePub)“
Nurinke se impulsiewe geklouter op 'n spieëlkas om 'n reistas in die hande te kry het meer as net 'n gebreekte enkel vir haar tot gevolg. Sy is genoop om op haar ouma se Karooplaas te gaan herstel waar sy haar ouma se befoeterde wewenaar-buurman, Lood, met sy stom seuntjie ontmoet.
Autoren-Porträt von Rina Cilliers
Rina Cilliers woon saam met haar eggenoot op Hartenbos, sogenaamd afgetree. Sy was bevoorreg om voltyds ma (van vier kinders) en tuisteskepper te wees, het al vele kere in haar lewe op verskeie plekke gebly, maar hulle kinders het hoofsaaklik skole en universiteit in Pretoria bygewoon, waar hulle vir 25 jaar gebly het, en daarna Kaap toe en toe Greyton toe wat die punt van haar hart was. Buiten ma en vrou wees, is haar lewe interessant, kreatief en bowenal, positief; dis in hierdie gees wat hulle 'n hegte familie gevorm het. Loodglaswerk, skilder en die laaste paar jaar ook skryf, was en is die suurstof van Rina se lewe. Die Cilliers se dam was nie sonder golwe nie, waarvan die ergste 'n dogter was wat hulle onlangs aan borskanker moes afgestaan het. Rina lewe met die dankbare besef dat elke dag sinvol en kosbaar is.
Bibliographische Angaben
- Autor: Rina Cilliers
- 2020, 208 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0639600050
- ISBN-13: 9780639600055
- Erscheinungsdatum: 29.06.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.13 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Roep van die naguil / Romanza"
0 Gebrauchte Artikel zu „Roep van die naguil / Romanza“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Roep van die naguil / Romanza".
Kommentar verfassen