Seesand, sonbrille & smokkelaars / LAPA Uitgewers (ePub)
(Sprache: Englisch)
Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie hou nie. Vyf dae van sand, see, son ... en daar aangekom, ontmoet hulle boonop twee sexy lewensredders! Maar alles is nie pluis op Seesterbaai nie "" iemand is met skelmstreke besig wat Lindie-hulle in groot moeilikheid kan laat beland ...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.99 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Seesand, sonbrille & smokkelaars / LAPA Uitgewers (ePub)“
Lindie-hulle kan nie wag om op Seesterbaai te gaan vakansie hou nie. Vyf dae van sand, see, son ... en daar aangekom, ontmoet hulle boonop twee sexy lewensredders! Maar alles is nie pluis op Seesterbaai nie "" iemand is met skelmstreke besig wat Lindie-hulle in groot moeilikheid kan laat beland ...
Autoren-Porträt von Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 'n M.A.-graad verwerf. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary's DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné. Nerine Ahlers en Alet Steenkamp is as skrywerspan die skeppers van die gewilde SSS-reeks, asook die enkeltitel-tienerboeke Liefde is ... en Ek+Jy. Selfone, skelms en sjokolade is in 2007 met 'n ATKV-Kinderboektoekenning bekroon, en in 2011 palm dié gedugte duo nog 'n ATKV-Kinderboektoekenning in met Liefde is ...
Bibliographische Angaben
- Autor: Nerine Ahlers en Alet Steenkamp
- 2011, 85 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799356026
- ISBN-13: 9780799356021
- Erscheinungsdatum: 11.09.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.45 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Seesand, sonbrille & smokkelaars / LAPA Uitgewers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Seesand, sonbrille & smokkelaars / LAPA Uitgewers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Seesand, sonbrille & smokkelaars / LAPA Uitgewers".
Kommentar verfassen