Storie van 'n Huis (PDF)
Na 15 jaar is die imposante Chateau de la Creuzette in haar volle glorie gerestoureer. Sy sit in haar skaduryke park omring deur eeu oue bome waar sy afwagtende besoekers steeds met oop arms ontvang. Die suksesvolle Feestelike Frankryk het Fransgesinde...
Leider schon ausverkauft
eBook
33.15 €
16 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Storie van 'n Huis (PDF)“
Na 15 jaar is die imposante Chateau de la Creuzette in haar volle glorie gerestoureer. Sy sit in haar skaduryke park omring deur eeu oue bome waar sy afwagtende besoekers steeds met oop arms ontvang. Die suksesvolle Feestelike Frankryk het Fransgesinde lesers gaande gehad met stories en smaaklike resepte uit die Franse platteland. Uit La Creuzette se nuwesomerkombuis vloei daar nou 'n magdom kulinere heerlikhede wat elke kosliefhebber se mond sal laat water. Buiten die bykans 90 nuwe resepte wat die skrywers in vyf seisoene verdeel (ja vyf!) is daar 'n Kroekboek bygevoeg waarin die twee gashere hul maklike kortpadresepte en wenke met lesers deel - hoe om in die kombuis te kul en te konkel as die kalf in die put is. Hier word elke maaltyd 'n feesmaal.
Bibliographische Angaben
- Autor: Louis Olivier, Hardy Janse van Vuuren
- 2016, 296 Seiten
- Herausgegeben: Peter van Zyl, Johan van Noord
- ISBN-10: 1928209807
- ISBN-13: 9781928209805
- Erscheinungsdatum: 01.03.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Mit Kopierschutz
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Storie van 'n Huis"
0 Gebrauchte Artikel zu „Storie van 'n Huis“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Storie van 'n Huis".
Kommentar verfassen