Veronica (ePub)
Die kleur van liefde
Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou....
Leider schon ausverkauft
eBook
13.48 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Veronica (ePub)“
Twee mense raak verlief op mekaar, maar dis 'n verbode liefde want die regering duld nie liefde oor die kleurgrens nie. Dis die sestigerjare, van Apartheid. Selinah raak swanger en beide sy en Paul weet dat dit onmoontlik sal wees om die babatjie te behou. Op Paul se aandrang, vlug Selinah met die pasgebore baba. Sy laat haar baba in die sorg van die Nagels, min wetend dat haar kind daar nooit enige liefde ervaar nie. Dis moeilike grootwordjare vir Veronica. Sy werk soos 'n slaaf vir die Nagels, is altyd honger en ervaar nooit warmte of liefde nie. Sy maak kennis met God in die Rooms Katolieke Kerk op Lydenburg . Gaan sy werklik haar ma vind? Dis 'n getuienis van 'n vrou wat ver bo haar swaarkry en die onreg uitgestyg het. En tog haal die onreg haar weer 'n keer in. Sal sy die keer staande kan bly?
Bibliographische Angaben
- Autor: Alita Steenkamp
- 2013, 109 Seiten
- ISBN-10: 0799356905
- ISBN-13: 9780799356908
- Erscheinungsdatum: 01.07.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Mit Kopierschutz
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Veronica"
0 Gebrauchte Artikel zu „Veronica“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Veronica".
Kommentar verfassen