Wynand Claassen (ePub)
Kaalvoetklong tot rugbytoks
(Sprache: Englisch)
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's.
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.49 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Wynand Claassen (ePub)“
Wynand Claassen: Kaalvoetklong tot rugbytoks is in essensie 'n nostalgiese blik op sy grootwordjare op die platteland van Suid-Afrika gedurende die 1950's en 1960's.
Autoren-Porträt von Wynand Claassen
Die gewese Springbok-rugbyspeler Wynand Claassen is gebore op 16 Januarie 1951 in Schweizer-Reneke. Met sy aankoms in die provinsie in die laat 197's, begin hy as agste-man vir Noord-Transvaal (nou bekend as die Blou Bulle). Hy het 'n lostrio met Thys Lourens en Burger Geldenhuys gevorm. Tydens sy rugbyloopbaan verdien hy aansien sedert hy by Natal (nou bekend as die Sharks) aangesluit het. Hy het gehelp om hulle van 'n B-liga-span te neem na een van die voorste rugbyspanne in Suid-Afrika en gou het hulle twee Curriebeker-eindstrydoorwinnings behaal. In die vroeë 198's het hy vir die eerste keer as 'n Springbok uitgedraf. In 1981 het hy internasionale erkenning verkry as kaptein tydens die berugte betogergeteisterde toer in Nieu-Seeland. Sedert sy aftrede uit die sport beklee hy 'n aktiewe rol in Suid-Afrikaanse rugby. Hy word dikwels uitgenooi na die Kaptein se Tafel by verskeie fondsinsamelings.Hy het ook groot respek verdien deur sy aktiewe betrokkenheid saam met ander Springbokkapteins wat AfriForum se memorandum teen politieke inmenging en rassediskriminasie in rugby ondersteun. Op 12 Augustus 28, beraadslaag Wynand Claassen en 'n afvaardiging van voormalige Springbokkapteins met die Suid-Afrikaanse Rugby Unie as deel van hul veldtog om bekommernisse te lig en kapsie te maak teen ras as 'n bepalende faktor in spankeuses. Claassen is ook 'n argitek en kunstenaar.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wynand Claassen
- 2011, 334 Seiten, Englisch
- Verlag: LAPA Uitgewers
- ISBN-10: 0799356689
- ISBN-13: 9780799356687
- Erscheinungsdatum: 11.01.2011
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.21 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Englisch
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Wynand Claassen"
0 Gebrauchte Artikel zu „Wynand Claassen“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Wynand Claassen".
Kommentar verfassen