40 dae tot hoop (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Vastyd is ’n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op ’n Woensdag begin (Aswoensdag) en op ’n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig en vra die...
Leider schon ausverkauft
eBook
17.99 €
8 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „40 dae tot hoop (ePub)“
Vastyd is ’n pelgrimsreis van 40 dae wat altyd op ’n Woensdag begin (Aswoensdag) en op ’n Saterdag (Donkersaterdag/Stil Saterdag) eindig. Hierdie boek fokus op ’n metaforiese pelgrimsreis wat by “ashoop” begin en 40 dae later by “hoop” eindig en vra die volgende vrae:
Hoe skud ’n mens jou “valse self” af?
Hoe laat jy emosionele bagasie agter?
Hoe leef ’n mens met hoop in ’n wêreld wat al minder hoopvol lyk?
Hoe word jy ’n vrygewiger mens?
Hoe daag jy ’n verbruikerskultuur uit?
Is dit moontlik om ’n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees?
Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop.
Hierdie is ’n boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.
Hoe skud ’n mens jou “valse self” af?
Hoe laat jy emosionele bagasie agter?
Hoe leef ’n mens met hoop in ’n wêreld wat al minder hoopvol lyk?
Hoe word jy ’n vrygewiger mens?
Hoe daag jy ’n verbruikerskultuur uit?
Is dit moontlik om ’n vry, hoopvolle en gelukkige mens te wees?
Drie spesifieke geloofsgewoontes was deur die eeue heen verbind met hierdie tyd: vas, gebed en die gee van aalmoese. Die boek vertaal die drie gewoontes as moderne “reisgenote” op die hartsreis tussen Ashoop en Hoop.
Hierdie is ’n boek wat jou help om ’n deurdagte pelgrim te wees, wetend waar jy vandaan kom en waarheen jy op pad is.
Autoren-Porträt von Ronell Bezuidenhout
Ronell Bezuidenhout is die afgelope twaalf jaar ’n predikant by die Fontainebleau Gemeenskapskerk (FGK) in Randburg. Na afloop van haar studiejare was sy in die vroeë 1990’s ’n studenteleraar by die destydse UPE. Later het sy aan dieselfde universiteit klas gegee, en sy was ’n tentmaker-leraar daar terwyl sy haar PhD in Publieke Teologie voltooi het.Haar ervaring as pastorale terapeut was die rede vir haar verhuising na Johannesburg, om daar ’n Sentrum van Deernis by die FGK te begin. Later het haar fokus verander, en sy is tans verantwoordelik vir toerusting en geloofsvorming in die gemeente. Sy het al verskeie publikasies die lig laat sien, en sy het tot vele ander ’n bydrae gelewer.
Ronell het die afgelope klompie jare ’n intense belangstelling in geloofs- en persoonlikheidsvorming ontwikkel. Sy bied landwyd retraites aan wat veral op die inoefening van geloofs- en lewensgewoontes fokus. Hiermee help sy besige stadsmense om nuut oor hul lewe na te dink.
Ronell bly ’n ewige student. Sy ontdek steeds die mense rondom haar, en probeer ook om die subteks te lees. Wanneer sy ontspan, skilder sy ikone.
Bibliographische Angaben
- Autor: Ronell Bezuidenhout
- 2017, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Lux Verbi
- ISBN-10: 0796320438
- ISBN-13: 9780796320438
- Erscheinungsdatum: 01.02.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.56 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "40 dae tot hoop"
0 Gebrauchte Artikel zu „40 dae tot hoop“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "40 dae tot hoop".
Kommentar verfassen