Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's / Aksieheld Austin Bd.4 (ePub)
Doodskreet van die dino's
(Sprache: Afrikaans)
LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy 'n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in 'n oerwoud in Afrika "" dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's / Aksieheld Austin Bd.4 (ePub)“
LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy 'n dapper held met vuiste soos kanonkoeëls wat skurke laat les opsê! Diep in 'n oerwoud in Afrika "" dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word. Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers: Drie groot T-rex'e. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming. Die dino's begin soos regte T-rex'e optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud ... en nou begin die dino's hulle jag. Sal Ewald en Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom? Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 9 - 11 Jahre
- 2021, 1. Auflage, 72 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776350286
- ISBN-13: 9781776350285
- Erscheinungsdatum: 01.10.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 8.52 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's / Aksieheld Austin Bd.4"
0 Gebrauchte Artikel zu „Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's / Aksieheld Austin Bd.4“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Aksieheld Austin: Doodskreet van die dino's / Aksieheld Austin Bd.4".
Kommentar verfassen