Altyd wink die liefde - Omnibus (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Altyd wink die liefde is 'n samestelling van drie van Anna van Tonder se vorige Romanzas, Nuwe seisoen, Tussen twee vure en Raaiselvrou. Die Romanzas het onder die skryfnaam Annetjie van Tonder verskyn. Nuwe seisoen: Ronel het nie verwag dat 'n vroulike...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.49 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Altyd wink die liefde - Omnibus (ePub)“
Altyd wink die liefde is 'n samestelling van drie van Anna van Tonder se vorige Romanzas, Nuwe seisoen, Tussen twee vure en Raaiselvrou. Die Romanzas het onder die skryfnaam Annetjie van Tonder verskyn. Nuwe seisoen: Ronel het nie verwag dat 'n vroulike adjunkhoof so 'n opskuddinkie op die klein dorpie sou veroorsaak nie. Boonop kies die nuwe skoolhoof, Frans Hugo, sommer die eerste dag al kant teen haar ná kwaadwillige praatjies. Tussen twee vure: Helette se plan was sowaar nie om au pair te speel vir 'n kleuter nie. Die professorpa is buitendien net te befoeterd en net te aantreklik. Of is daar 'n ander rede vir dié enigmatiese man se frons? Raaiselvrou: Emma verloor haar hart op 'n gasteplaaseienaar wat versot is op sy hond en sy kudde Nguni-beeste. Sy is egter glad nie 'n dieremens nie. Maar die eienaar het die sagste bruin oë ...
Autoren-Porträt von Anna van Tonder
Anna (Annetjie) van Tonder is 'n bekende romanse skrywer. Met haar aftrede het sy aanvanklik haar tyd gebruik om te skilder, maar uiteindelik het die stories wat jare lank in 'n laai weggebêre was begin roep om tot lewe te kom. Anna was al menigmale algehele wenner in skryfkompetisies.
Bibliographische Angaben
- Autor: Anna van Tonder
- 2019, 1. Auflage, 400 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799394548
- ISBN-13: 9780799394542
- Erscheinungsdatum: 01.05.2019
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.33 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Altyd wink die liefde - Omnibus"
0 Gebrauchte Artikel zu „Altyd wink die liefde - Omnibus“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Altyd wink die liefde - Omnibus".
Kommentar verfassen