Arendsvlerke vir Siebert (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my.
Verder as dit kom Katinka nie. Ná amper vier maande weet sy steeds nie wat om verder te bid nie.
Dis lente in Somerset-Wes en oral om haar getuig blomme en bloeisels van nuwe lewe, maar Katinka se man, haar groot,...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
11.99 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Arendsvlerke vir Siebert (ePub)“
Liewe Here, ek verstaan nie. Help my.
Verder as dit kom Katinka nie. Ná amper vier maande weet sy steeds nie wat om verder te bid nie.
Dis lente in Somerset-Wes en oral om haar getuig blomme en bloeisels van nuwe lewe, maar Katinka se man, haar groot, sterk man is dood. Dit was Barend se droom om 'n huis te bou hoog teen die berg sodat hulle ver oor Valsbaai kan uitkyk. Want, het hy altyd gesê, dis waar hulle op hulle oudag kan sit en onthou. En nou's hy weg. Hoe bereken 'n mens so 'n verlies?
Wanneer haar seun se veranderde gedrag uiteindelik tot haar deur- dring, is sy verslae en geskok. Hoe is dit moontlik dat sy nie weet wat in haar kind se lewe aangaan nie? Siebert se oë het altyd geblink, hy't maklik gelag ... en nou herken sy skaars die nors skepsel op die bed.
Waar begin sy? Wat doen 'n mens?
Dis eers wanneer vrees die oorhand kry, wat sy haar wend na die Here. En hierdie keer is daar woorde.
Here, U sê vir ons in Jesaja, die wat op U vertrou, kry nuwe krag, hulle vlieg met arendsvlerke. En Here, nou het ons sulke vlerke nodig.
Arendsvlerke vir Siebert is 'n eerlike maar deernisvolle verhaal van liefde en oorwinning uit die pen van ATKV Woordveertjiewenner, Elsa Winckler.

Autoren-Porträt von Elsa Winckler
Elsa Winckler lees solank as wat sy kan onthou. Om self verhale te probeer skryf, was 'n logiese volgende stap. Op die manier kon sy uiteindelik al die gesprekke wat naamlose gesigte gereeld in haar kop voer, neerskryf. Sy is met haar studenteliefde getroud. Hulle is van die gelukkige mense wat op Bettysbaai bly waar die see voor hulle lê en 'n berg hoog agter hulle uittroon. Die lewe tot dusver was beslis nie altyd perfek nie, maar altyd interessant.
Bibliographische Angaben
- Autor: Elsa Winckler
- 2021, 248 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639607144
- ISBN-13: 9780639607146
- Erscheinungsdatum: 06.04.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.34 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Arendsvlerke vir Siebert"
0 Gebrauchte Artikel zu „Arendsvlerke vir Siebert“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Arendsvlerke vir Siebert".
Kommentar verfassen