Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf / LAPA Publishers (ePub)“
Bastian is mal oor outydse goed. Dalk is dit omdat sy pa al jare lank 'n antiekwinkel het. Die winkel se naam is Optelgoed. Dit is op die onderste verdieping van 'n groot ou huis geleë. Bastian en sy pa bly op die boonste verdieping. Bastian versamel graag vreemde goed, soos: valstande, ou brille, posseëls met vlermuise op (Hy het nog net dertien "" daar is nie baie seëls met vlermuise op nie.), skilderye van katte (Hiervan hou Cheddar, sy troetelrot, glad nie.), porselein-uile, en boeke met spookstories. Die vreemde en fantastiese goed in die antiekwinkel lei Bastian en sy vriendin Lindi keer op keer na allerlei ongelooflike avonture! Jong lesers sal Bastian se ongewone en humoristiese avonture verslind!
Autoren-Porträt von Jaco Jacobs
Jaco Jacobs is die gewilde skrywer van talle bekroonde topverkoperboeke vir kleuters, kinders en tieners. Sy skryfwerk wissel van prettige kinderrympies tot spokerige grilstories, van vermaaklike feiteboeke tot lekker skaterlagstories.Hy het reeds meer as 150 boeke die lig laat sien, en meer as 1.2 miljoen kopieë van sy boeke is verkoop.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jaco Jacobs
- 2020, 56 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799398985
- ISBN-13: 9780799398984
- Erscheinungsdatum: 01.09.2020
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 10 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Bastian Blom (3) en die woedende weerwolf / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen