Belle, met die hart vol blomme (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Izabel Blomerus, oftewel Belle, eienares van 'n blommewinkel in Potchefstroom, stoei nie net met die trauma van 'n dronk pa wat haar as kind verwerp het nie, maar ook met 'n eggenoot wat haar vir haar beste vriendin verlaat het. Haar romantiese hart glo...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
3.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Belle, met die hart vol blomme (ePub)“
Izabel Blomerus, oftewel Belle, eienares van 'n blommewinkel in Potchefstroom, stoei nie net met die trauma van 'n dronk pa wat haar as kind verwerp het nie, maar ook met 'n eggenoot wat haar vir haar beste vriendin verlaat het. Haar romantiese hart glo egter steeds dat die liefde wel bestaan.Haar blomme en drome om eendag haar eie blommeplaas te besit, hou haar gefokus en siel bymekaar. Toe sy tydens haar eks se verlowingspartytjie 'n semi-ineenstorting beleef, kom 'n wildvreemdeling tot haar redding; een met smeulende oë en 'n diep lag wat haar wys 'n mens kán weer opstaan. Killian Potgieter stoei egter innerlik met sy eie seer wat baie ooreenstem met dié van Belle. Ongelukkig is hy ook die een wat al die snellers van haar traumatiese verlede een vir een laat afgaan en haar hartseer laat toeneem.Moet sy nie liewer iemand vermy wat negatiewe emosies in haar ontlok nie? Of is die liefde sterk genoeg om die seer te genees en nuwe drome lewe te gee?
Autoren-Porträt von René van Zyl
René van Zyl is 'n oudjoernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van die Magaliesberg in Hartbeespoort vir haar 'n nessie uitgegrawe het. Sy geniet dit veral om plaaslike gemeenskapsmusiek-blyspele te skryf en op die planke te bring. Haar buite-die-boks man, twee dogters en seun is die groot liefdes in haar lewe en ook haar grootste inspirasie. Haar oudste seun is verstandelik gestremd en die lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame humor aan te pak. Sy glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes.
Bibliographische Angaben
- Autor: René van Zyl
- 2023, 1. Auflage, 192 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776359372
- ISBN-13: 9781776359370
- Erscheinungsdatum: 01.10.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.78 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Belle, met die hart vol blomme"
0 Gebrauchte Artikel zu „Belle, met die hart vol blomme“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Belle, met die hart vol blomme".
Kommentar verfassen