Briewe van Mieliepit (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: 'n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. 'n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
5.99 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Briewe van Mieliepit (ePub)“
Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: 'n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. 'n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat 'n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as 'n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en 'n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinder boekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geïllustreer deur Megan Bird.
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en Offers vir die vlieë wen 2019 se kompetisie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- 2021, 72 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0639604595
- ISBN-13: 9780639604596
- Erscheinungsdatum: 01.05.2021
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 12 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Briewe van Mieliepit"
0 Gebrauchte Artikel zu „Briewe van Mieliepit“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Briewe van Mieliepit".
Kommentar verfassen