Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) (ePub)
Hoe om jou gees te beskerm en in oorwinning te leef
(Sprache: Afrikaans)
As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6.
Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons...

Leider schon ausverkauft
eBook
9.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek) (ePub)“
As ons gelowiges word ons toegerus met die wapenrusting van God soos Paulus dit vir ons beskryf in Efesiërs 6.
Wat ons dikwels nie besef nie, is dat hoewel die geestelike wapenrusting sterk en duursaam is, daar stukkende plekke, krake en swakplekke in ons wapenrusting kan ontstaan wat veroorsaak dat ons nie so effektief en oorwinnend is tydens fisieke, geestelike en emosionele konflik nie.
Perry Stone verduidelik in Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! hoe klein krakies in die wapenrusting gelowiges kan verswak en hoe om daardie swakplekke in die wapenrusting te herstel.
Onderwerpe wat in die boek bespreek word, is:
Die sewe algemeenste faktore wat jou geestelik krag kan verminder
Vyf belangrike dinge wat die verloop van morele mislukking kan uitwys
Vier strategieë wat jou hierdie stryd kan help wen.
Daar’s ’n kraak in jou wapenrusting! gee inligting oor dele van die God se wapenrusting waaroor daar amper nooit gepraat word nie en hoe dit op jou lewe van toepassing is. Dit bespreek ook hoe jy daardie openinge wat geleenthede skep vir aanvalle op jou, jou gesin en jou gemeente, toe kan maak.

Bibliographische Angaben
- Autor: Perry Stone
- 2014, 240 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1415328285
- ISBN-13: 9781415328286
- Erscheinungsdatum: 01.08.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.76 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Daar's 'n kraak in jou wapenrusting! (eBoek)".
Kommentar verfassen