Dagboek van 'n Wimpy Kid #18: Leëkoppie / Dagboek van n Wimpy kid Bd.18 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik 'n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin. Maar toe Greg besef hy sal na 'n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy 'n...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dagboek van 'n Wimpy Kid #18: Leëkoppie / Dagboek van n Wimpy kid Bd.18 (ePub)“
Tot nou toe was hoërskool nie eintlik 'n pretrit vir Greg Heffley nie. Wanneer die dorp dreig om die vervalle gebou toe te maak, is hy min gespin. Maar toe Greg besef hy sal na 'n ander skool as sy beste vriend, Rowley Jefferson, gestuur word, sing hy 'n ander deuntjie. Kan Greg en sy klasmaats die skool red voordat die deure finaal gesluit word? Of is dit die begin van 'n splinternuwe hoofstuk in Greg se lewe?
Autoren-Porträt von Jeff Kinney
Jeff Kinney is USA Today, New York Times en Wall Street Journal se #1 topverkoperskrywer van die Wimpy Kid-reeks en het ses keer die Nickelodeon "Kids' Choice Award for Favorite Book" verwerf. Oorvöl duk, Boek 17, is in November 2022 uitgegee en was in 'n kits 'n wêreldwye #1 topverkoper. Jeff is benoem as een van die tydskrif Time se 100 Mees Invloedryke Mense in die Wêreld en is een van die 10 topverkoperskrywers nog. Hy is ook die skepper van Poptropica, wat as een van Time se 50 Beste Webwerwe bekroon is. Hy het naby die Washington, D.C., omgewing grootgeword en in 1995 na New England verhuis. Jeff woon saam met sy vrou en twee seuns in Massachusetts, waar hulle 'n boekwinkel, An Unlikely Story, besit.
Bibliographische Angaben
- Autor: Jeff Kinney
- Altersempfehlung: 11 - 13 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 218 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Penguin Random House South Africa
- ISBN-10: 0637002792
- ISBN-13: 9780637002790
- Erscheinungsdatum: 15.11.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 111 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Dagboek van 'n Wimpy Kid #18: Leëkoppie / Dagboek van n Wimpy kid Bd.18"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dagboek van 'n Wimpy Kid #18: Leëkoppie / Dagboek van n Wimpy kid Bd.18“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dagboek van 'n Wimpy Kid #18: Leëkoppie / Dagboek van n Wimpy kid Bd.18".
Kommentar verfassen