Dans met my (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het niemiranda, 'n skrywer, se adrenalien-verslaafde verloofde lukas sterf net voor hul troue in 'n motorfietsongeluk. sy ontmoet lukas se ewebeeld, 'n wildvanger en wildplaaseienaar, markus op die kaapstadse...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Dans met my (ePub)“
liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het niemiranda, 'n skrywer, se adrenalien-verslaafde verloofde lukas sterf net voor hul troue in 'n motorfietsongeluk. sy ontmoet lukas se ewebeeld, 'n wildvanger en wildplaaseienaar, markus op die kaapstadse lughawe net na albei uitgevind het dat hul maats ontrou was. later ontmoet hulle weer in die kruger wildltuin, en die vonk tussen hulle is ooglopend, maar beide is so bang vir seerkry dat hulle nie sien wat reg voor hulle is nie. liefde kom nie altyd in die pakkie wat jy bestel het nie, en hul paadjies skei. albei moet deur hul eie vrese werk om te besef dat dit erger is om sonder daardie persoon te wees as om jou vrese in die oe te kyk. welmenende familielede, asook markus se geliefde hond, max veroorsaak interessante kinkels in die verhaal.
Autoren-Porträt von Cynthia Robertson
Cynthia Robertson is in Tanzanië gebore en het as kind in verskeie lande grootgeword. Sy het vroeg die wonder van boeke ontdek, en wou skryf. Sy het vier jaar gelede weer haar eerste liefde raakgeloop, en woon die afgelope paar jaar saam met hom in Ierland. Sy verlang haar dood na haar kinders, Suid-Afrika en sonskyn, maar gebruik humor en haar skryfwerk om die lewe ligter te maak.
Bibliographische Angaben
- Autor: Cynthia Robertson
- 2018, 220 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799390364
- ISBN-13: 9780799390360
- Erscheinungsdatum: 25.08.2018
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.10 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Dans met my"
0 Gebrauchte Artikel zu „Dans met my“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Dans met my".
Kommentar verfassen