Die breinchirurg se dieët (ePub)
Span jou brein in om gewig te verloor en gesond te leef
(Sprache: Afrikaans)
In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en
idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg,
internasionaal gerekende breinchrirurg, 'n maklike, veilige en
gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
6.49 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die breinchirurg se dieët (ePub)“
In 'n mark wat oorspoel is met kitsoplossings vir gewigsverlies en
idees vir 'n gesonde leefstyl, bring dr. Adriaan Liebenberg,
internasionaal gerekende breinchrirurg, 'n maklike, veilige en
gesonde alternatief: span jou brein in en skud daardie ekstra ponde
permanent af.
Nadat hy sy lewe lank vet - en ongelukkig - was, het dr. Liebenberg
sy professionele kennis gebruik om uit te werk watter kossoorte sy
breinchemie so sou aanpas dat dit sy metabolisme sal versnel en sy
houding teenoor kos verander. Dit het gewerk. Hy het 70 kg verloor
en handhaaf sy nuwe gewig al vir byna drie jaar lank.
Die breinchirurg se dieet vertel dr. Liebenberg se inspirerende verhaal
in eenvoudige, reguit taal. Dié gids wys hoe ons ons breinkrag kan
gebruik om ons eetgewoontes aan te pas op 'n natuurlike manier. Dit
bemagtig mens met kennis oor kossoorte wat jou maer en gesond
hou, en sit stap-vir-stap uiteen hoe jy beheer oor jou welstand kan
neem sonder om staat te maak op modediëte of eetlusdempers.
Dié sakpasboekie verskaf volledige inligting oor die energiewaardes
van kossoorte en bevat heerlike maaltydplanne wat help met
gewigsverlies sonder lyding en skuldgevoelens.

Autoren-Porträt von Adriaan Liebenberg
Dr. Adriaan Liebenberg woon in Franschhoek en praktiseer in diePaarl. Hy het gestudeer aan die Universiteit van Stellenbosch en
Hurstwoord Park in Sussex, Engeland. As outeur van 'n
standaardwerk oor breinchirurgie geniet hy internasionale erkenning.
Die breinchirurg se dieet het ontstaan toe hy sy kennis van die brein
ingespan het om hom te help verslank. Dit het gewerk en hy het 70
kg afgeskud. Hy is getroud en het kinders.
Bibliographische Angaben
- Autor: Adriaan Liebenberg
- 2015, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 0143531360
- ISBN-13: 9780143531364
- Erscheinungsdatum: 28.01.2015
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.98 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die breinchirurg se dieët"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die breinchirurg se dieët“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die breinchirurg se dieët".
Kommentar verfassen