Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp (ePub)
_x000D_
In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het...
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Die derde avontuur waarin Jannus en Kriek Knoets, die rooikoptweeling wat in Huis Deurmekruis woon, en hulle eksentrieke oupa op 'n ontdekkingstog gaan._x000D_
_x000D_
In die eerste boek het Oupa hulle saamgeneem maan toe. Daar het vreemde spore hulle verbeelding aangegryp . . ._x000D_
_x000D_
Toe, in Jannus en Kriek onder die see, is hulle met Oupa se duikboot diep onder die Suid-Atlantiese oseaan in, om 'n reuse-eier terug te neem na waar dit gevind is. In hierdie boek wys Oupa Dinges hulle sy nuutste uitvinding: 'n laserstraal wat 'n enkele koringkorrel eensklaps so groot kan laat groei dat 'n mens 'n hele brood daarvan kan bak. Maar dinge loop skeef toe dié SuperMega-Vergroterstraal per ongeluk van 'n spieël weerkaats en Jannus en sy oupa tref. Die twee van hulle begin krimp en krimp . . . _x000D_
_x000D_
Die derde boek in hierdie reeks. Lees ook Jannus en Kriek op die maan en Jannus en Kriek onder die see.
- Autor: Elizabeth Wasserman & Astrid Castle
- Altersempfehlung: 8 - 10 Jahre
- 2014, 1. Auflage, 56 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624068374
- ISBN-13: 9780624068372
- Erscheinungsdatum: 20.06.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 7.27 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die dingesfabriek 3: Jannus en Kriek krimp".
Kommentar verfassen