Die eerste Stadshaan / Struik Kinders (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In Die eerste Stadshaan word Kloupoot die hoenderhaan een nag wakker van die klank van motors wat toet. Hy is baie ontsteld toe hy ontdek dat die stad besig is vinnig uit te brei - tot teenaan die rustige plaas waar hy woon. Hy besluit dat hy die plaas moet...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
2.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die eerste Stadshaan / Struik Kinders (ePub)“
In Die eerste Stadshaan word Kloupoot die hoenderhaan een nag wakker van die klank van motors wat toet. Hy is baie ontsteld toe hy ontdek dat die stad besig is vinnig uit te brei - tot teenaan die rustige plaas waar hy woon. Hy besluit dat hy die plaas moet verlaat om een te soek wat rustiger is. Maar hy kan nie net alles so los en padgee nie. Jaar na jaar het hy elke mens en dier op die plaas wakker gemaak en dit is sy plig om seker te maak iemand neem sy taak oor. Hy besluit om oudisies te hou om die geskikte voël te vind wat hom kan vervang. Na baie vermaaklike en frustrerende oudisies vind Kloupoot sy perfekte plaasvervanger.
Autoren-Porträt von Claudia Eicker-Harris
Claudia Eicker-Harris is in Johannesburg gebore; sy het daar groot geword en aan die Universiteit van die Witwatersrand gestudeer. Sy is 'n eggenote, moeder, kreatiewe direkteur en skrywer.
Bibliographische Angaben
- Autor: Claudia Eicker-Harris
- Altersempfehlung: 4 - 8 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 32 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 143230755X
- ISBN-13: 9781432307554
- Erscheinungsdatum: 01.03.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 7.38 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die eerste Stadshaan / Struik Kinders"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die eerste Stadshaan / Struik Kinders“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die eerste Stadshaan / Struik Kinders".
Kommentar verfassen