Die engel en die bont bees (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Nes 'n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk."
Magrieta Malgas, die kleindogter van 'n reënmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
10.49 €
5 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die engel en die bont bees (ePub)“
"Nes 'n geslypte diamant het die waarheid baie kante. Hoe dit vir jou skyn, hang af van waffer kant af jy kyk."
Magrieta Malgas, die kleindogter van 'n reënmaker en die half-Koranna Klein-Lit, word in die sewentigerjare vir die onwettige ontginning van edelgesteentes aangekla. Saam met haar onwaarskynlike medebeskuldigdes, 'n bejaarde en 'n gestremde, beweer sy dat hulle die rivieroewer slegs maar oopgeskiet het om 'n oorlede vrou se as te bêre waar 'n groot vloed dit sal meesleur. "Weg ... see toe."
Susara Vermeulen, 'n ietwat onbeholpe verslaggewer, word Oranjerivier toe gestuur om die saak op te volg. Sonder haar redakteur se medewete neem sy Magrieta se verhaal, getik in die Afrikaans van daardie streek, en 'n raaisel na 'n versteekte skat, saam. Deurweef met liriese oomblikke en ou legendes, ontvou die storie van Ntatisi, die Matabele-krygsvrou wat 'n diamant op haar voorkop gedra en haar soldate vreesloos in die stryd gelei het.
Soos die Oranjerivier in vloed edelgesteentes saamspoel, raak Susara se verhaal met Magrieta s'n vervleg en word dit 'n reis na kennis van die mistieke, die self en lotsverbondenheid
in Afrika.
Jeanette Ferreira oor Die engel en die bont bees: "Uit die metafore van 'n gesuurde brood en 'n rivier wat die oewers oorstyg, groei hier 'n wonderlik verbeeldingryke roman. Só word feite die klein begin van groot mites wat eweseer oortuig, diep verweef in Ou Afrika en die vele tonge van Afrikaans. Uitsoek-Le Roux."

Autoren-Porträt von Johnita le Roux
Die engel en die bont bees is Johnita le Roux se vierde roman. Die dagstêrwals is met die ATKV-prys vir goeie en gewilde prosa bekroon en was naaswenner van sowel die MNet-prys as die CNA-prys. Een vir die wolfskof was naaswenner van die Groot Roman-wedstryd.
Bibliographische Angaben
- Autor: Johnita le Roux
- 2014, 1. Auflage, 496 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1415205884
- ISBN-13: 9781415205884
- Erscheinungsdatum: 04.06.2014
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.63 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die engel en die bont bees"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die engel en die bont bees“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die engel en die bont bees".
Kommentar verfassen