Die Galileërs (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon 'n hegte gesin wat gerugte hoor van 'n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Galileërs (ePub)“
In die stad Magdala, aan die oewers van die See van Galilea, woon 'n hegte gesin wat gerugte hoor van 'n nuwe profeet. Die Israeliete word toenemend deur die Romeine onderdruk en hulle dorpe en stede is onder beleg. Onskuldiges sterf en die Jode raak al hoe meer opstandig.
Gerugte begin die rondte doen van 'n nuwe leier wat die volk gaan verlos van die Romeinse juk. Wie is hierdie nuwe profeet van wie almal praat? Die Jode in Magdala gaan hulle gang te midde van al hierdie onrustigheid. Ook húlle is bewus van die gerugte van 'n nuwe profeet en verlosser. Op soek na die waarheid, onderneem die vader van hierdie gesin en sy oudste seun 'n pelgrimstog na die Tempel in Jerusalem.
Hierdie besluit hou egter verreikende gevolge vir hierdie gesin in en hulle lewens word onherroeplik verander deur die onvoorsiene gebeure in Jerusalem ...

Autoren-Porträt von Alexa Steyn
Alexa Steyn is die skrywersnaam van Bets Hoogenboezem wat op haar geboortedorp Modimolle woon. Om te skryf is haar jarelange passie en sy het verskeie skryfskole bygewoon om haarself beter toe te rus. Onder haar suksesse is tydskrifverhale en kleuterstories. Alexa het ook al vyf Romanzas op haar kerfstok. Sy is passievol oor die natuur, kyk graag voëls en hou van lees en musiek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Alexa Steyn
- 2023, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637002873
- ISBN-13: 9780637002875
- Erscheinungsdatum: 01.04.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 4.67 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Galileërs"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Galileërs“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Galileërs".
Kommentar verfassen