Die groot gedagte (ePub)
_x000D_
_x000D_
Die groot...
8 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Hier staan ek in 'n heelal van dooie atome. Ook in my liggaam is nie 'n enkele lewende atoom nie. Maar ek lewe. Wat is lewe? Waar kom dit vandaan en hoe het dit ontstaan? En waar pas God in?_x000D_
_x000D_
_x000D_
Die groot gedagte, die eerste omvattende kosmologie-boek in Afrikaans, het by eerste publikasie groot opslae gemaak. Dié boek is 'n uitgebreide uitgawe van daardie eerste een, en sluit nuwe kennis in oor die talle ontdekkings oor die kosmos en kwantumfisika die afgelope dekade. Veral data wat deur die Hubble-teleskoop deurgesend is, het baie teorieë laat wankel._x000D_
_x000D_
Bekende oud-joernalis Gideon Joubert bied die inligting pakkend aan vir kenners én leke, en maak met helder, verstaanbare taal selfs ingewikkelde begrippe toeganklik.
In sy loopbaan as koerantskrywer het Joubert dikwels vir die gewone leser oor wetenskaplike ontdekkings geskryf. Sy belangstelling in die sterrekunde is gevoed deur wye leeswerk en deeglike navorsing sodat hy op hoogte kon bly van die nuutste ontdekkings. In 1997 verskyn sy boek Die groot gedagte. Dié boek was 'n groot sukses en is met die Insig-prys vir niefiksie en die Andrew Murray-prys bekroon.
Joubert is in 2010 oorlede in Somerset Wes op ouderdom 87.
- Autor: Gideon Joubert
- 2013, 1. Auflage, 400 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624052052
- ISBN-13: 9780624052050
- Erscheinungsdatum: 30.09.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
- Dateiformat: ePub
- Größe: 7.57 MB
- Mit Kopierschutz
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die groot gedagte".
Kommentar verfassen