Die hart soek wat hy soek (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Elizma Victor werk baie hard om vir haar jong seun, Luka, ¿ goeie ma te wees en om hom te beskerm. Hulle huisie by die see behoort hom veilig te hou van die lelik in die wêreld wat haar al vir jare teister. Sy sal seker maak hy word nie blootgestel aan...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
4.49 €
2 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die hart soek wat hy soek (ePub)“
Elizma Victor werk baie hard om vir haar jong seun, Luka, ¿ goeie ma te wees en om hom te beskerm. Hulle huisie by die see behoort hom veilig te hou van die lelik in die wêreld wat haar al vir jare teister. Sy sal seker maak hy word nie blootgestel aan hartseer of swaarkry nie. En Luka gaan nooit, ooit sy pa ontmoet nie. ¿ Werksgeleentheid lok Elizma Hermanus toe. Die misterieuse skrywer, Zander Adlam, wil hê sy moet drie van sy boeke vertaal, maar sy weet niks van die man af nie. Hy is ¿ hermiet en lyk haweloos, maar sy kon haar nie voorberei op hoe bekend sy oë is nie. Alexander Adendorff, Luka se pa en haar jeugliefde, het haar weer gevind en dis asof die jare se seer verdwyn soos seeskuim. Hierdie keer sal sy egter nie vir sy sjarme val nie. Sy moet haar hart verhard, hom op ¿ afstand hou en fokus op haar werk. Sy moet ook haar kind van hom weghou. Maar die hart soek wat hy soek ...
Autoren-Porträt von René van Zyl
René van Zyl is 'n oudjoernalis, skrywer en blogger wat teen die hange van dieMagaliesberg in Hartbeespoort vir haar 'n nessie uitgegrawe het. Sy geniet dit
veral om plaaslike gemeenskapsmusiekblyspele te skryf en op die planke te
bring. Haar buite-die-boks man, twee dogters en seun is die groot liefdes in haar
lewe en ook haar grootste inspirasie. Haar oudste seun is breingestremd en die
lewe saam met hom het haar geleer om daaglikse uitdagings met genoegsame
humor aan te pak. Sy glo onwrikbaar in die liefde en gelukkige eindes.
Bibliographische Angaben
- Autor: René van Zyl
- 2022, 1. Auflage, 208 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776351886
- ISBN-13: 9781776351886
- Erscheinungsdatum: 01.02.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.16 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die hart soek wat hy soek"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die hart soek wat hy soek“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die hart soek wat hy soek".
Kommentar verfassen