Die kerkseun (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Willem is 'n eenkantkind. Sy pa, die formidabele dominee Riaan Cronjé, is die trots van Bijlstad se Moedergemeente. Sy woord is wet; dit bepaal dat Willem in sy voetspore sal volg en ook die kansel bestyg.
By die seunskool tel al die Bybelstudie egter...
By die seunskool tel al die Bybelstudie egter...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
12.49 €
6 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die kerkseun (ePub)“
Willem is 'n eenkantkind. Sy pa, die formidabele dominee Riaan Cronjé, is die trots van Bijlstad se Moedergemeente. Sy woord is wet; dit bepaal dat Willem in sy voetspore sal volg en ook die kansel bestyg.
By die seunskool tel al die Bybelstudie egter vir niks. Daar is Willem omring deur 'n spul Filistyne wat die see nie kan skoon was nie; tieners met seks op die brein en 'n dialek wat die verf van die mure af laat dop.
Te midde 'n eensame uur in 'n koffiewinkel, kom sit 'n aantreklike ouer studentemeisie oorkant die kerkseun. Sonder om 'n woord te rep, neem sy 'n hap van sy beskuit, 'n sluk van sy koffie, en verdwyn so gou soos sy verskyn het.
Willem, te oorbluf om enige rooi vlaggies op te let, is natuurlik die volgende dag terug. Sy ook.

Autoren-Porträt von Wiaan Janse van Rensburg
Wiaan Janse van Rensburg het in Stellenbosch grootgeword en bly steeds daar. Hy matrikuleer in 2020 en is tans 'n ingenieurstudent aan die Universiteit Stellenbosch. Sy belangstellings is divers; balans is vir hom belangrik. Hy skryf graag, maar om aktief te bly en deel te neem by universiteit- en kerkgeleenthede is ook 'n prioriteit.
Wiaan vra baie hoekom, selfs al weet hy daar is nie noodwendig 'n antwoord nie. Hy ag homself as passievol en as hy besluit om iets te doen, doen hy dit voluit. Verder is hy baie na aan sy familie, en as dit nie vir sy ouers was nie, was daar nie nou 'n boek nie.
Bibliographische Angaben
- Autor: Wiaan Janse van Rensburg
- 2023, 1. Auflage, 240 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776358325
- ISBN-13: 9781776358328
- Erscheinungsdatum: 15.08.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.45 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die kerkseun"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die kerkseun“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die kerkseun".
Kommentar verfassen