Die Klein boek van hipercool hondetoertjies / Die klein boek Bd.9 (ePub)
hipercool hondetoertjies
(Sprache: Afrikaans)
Klein boekies, maar hope pret!
Ken jy die antwoord op die volgende?
• Sweet 'n mens as jy swem?
• Watse klere kan jou doodmaak?
• Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie...
Ken jy die antwoord op die volgende?
• Sweet 'n mens as jy swem?
• Watse klere kan jou doodmaak?
• Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
1.99 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Klein boek van hipercool hondetoertjies / Die klein boek Bd.9 (ePub)“
Klein boekies, maar hope pret!
Ken jy die antwoord op die volgende?
• Sweet 'n mens as jy swem?
• Watse klere kan jou doodmaak?
• Watter bordspeletjie het gevangenes tydens 'n oorlog help ontsnap?
Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "klein boeke" leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Fanie Viljoen is een van die mees geliefde en diverse Afrikaanse kinder- en jeugboekskrywers. Sy boeke BreinBliksem en Onderwêreld is albei met die Sanlamprys vir Jeuglektuur bekroon, en hy het al 'n rits ATKV-Woordveertjies en 'n M.E.R.-prys ingepalm. Sy verhale Betower en Afkop was naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en hy wen 2019 se kompetisie met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 7 - 9 Jahre
- 2022, 1. Auflage, 24 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 1776353889
- ISBN-13: 9781776353880
- Erscheinungsdatum: 01.06.2022
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 10 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Klein boek van hipercool hondetoertjies / Die klein boek Bd.9"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Klein boek van hipercool hondetoertjies / Die klein boek Bd.9“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Klein boek van hipercool hondetoertjies / Die klein boek Bd.9".
Kommentar verfassen