Die lewe se vuil houe (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel.Alles.Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die lewe se vuil houe (ePub)“
Dewie Koster leef onder sy ma se berge opgaargoed. Dit word elke dag erger. Sy koop en koop en koop. Alles pak sy in hulle woonstel.Alles.Dewie moet daarmee saamleef.Of dalk kan hy skelm van sy ma se gemors begin ontslae raak.Sy mag net nie daarvan uitvind nie. Net soos ander mense nie mag uitvind hoe hulle in daardie deurmekaar woonstel leef nie. Veral nie sy pelle nie. Ook nie Jadey Ewerts, die vreemde meisie met haar boeke en slim sêgoed en oë wat uit 'n ander wêreld na hom kyk.
Autoren-Porträt von Fanie Viljoen
Trefferboeke soos Betower, BreinBliksem, Uit, Onderwêreld, Pleisters vir die dooies en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen 'n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword en woon deesdae in Bloemfontein. Afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders, jongmense en volwassenes, is hy ook 'n kunstenaar en kinderboekillustreerder wat al aan verskeie uitstallings deelgeneem het. Sy boeke Betower en Afkop was die naaswenners in LAPA se jeugromankompetisie en in 2019 was hy die wenner van die jeugromankompetisie met Offers vir die vlieë.
Bibliographische Angaben
- Autor: Fanie Viljoen
- Altersempfehlung: 13 - 15 Jahre
- 2023, 1. Auflage, 160 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0637001400
- ISBN-13: 9780637001403
- Erscheinungsdatum: 01.03.2023
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 2.53 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die lewe se vuil houe"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die lewe se vuil houe“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die lewe se vuil houe".
Kommentar verfassen