Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding / Struik Lifestyle (PDF)
Motorfietse, ligte en swaarvoertuie
(Sprache: Afrikaans)
Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is
Die Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou
te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk...

sofort als Download lieferbar
eBook (pdf)
2.99 €
1 DeutschlandCard Punkt sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding / Struik Lifestyle (PDF)“
Hersien, met opgedateerde inligti ng en 'n helder nuwe voorblad om daarby te pas, is
Die Nuwe Amptelike K53-handleiding 'n omvatt ende en koste-eff ekti ewe gids om jou
te help slaag in die Leerling- en K53-Bestuurslisensietoetse. Elke hoofstuk bespreek
wat van jou verwag sal word met die hantering van ligte en swaar motorvoertuie en
motorfietse.
Die Leerlinglisensie-afdeling verduidelik die K53-beginsels van defensiewe bestuur,
padtekens en padreëls, met vrae en antwoorde om jou kennis te toets. Aan die einde
van dié afdeling is 'n oefentoets, soortgelyk aan die een wat deur verkeersdepartemente
opgestel word. 'n Nuwe, nuttige afdeling wat addisionele items in die wetgewing
opsom, is ná die toets bygevoeg.
Die Bestuurslisensie-afdeling verduidelik hoe kandidate getoets word en waarna
eksaminators oplet, met stap-vir-stap-instruksies vir elke maneuver in die werf- en
die padtoets. Met detail-illustrasies in volkleur, is dit beslis dié gids vir leerling- en
bestuurslisensietoetse. Dié handleiding se inhoud vorm ook die basis vir 'n opsionele
skakel tot 'n aanlyn-selftoetsfasiliteit.

Autoren-Porträt von Gavin Hoole
Gavin Hoole en Clive Gibson beskik oor dekades ondervinding op die gebied van voorbereiding vir die leerling- en bestuurslisensietoets. Hulle het talle ander opleidingsgidse geskryf, wat 'n groot aantal onderwerpe dek.
Bibliographische Angaben
- Autor: Gavin Hoole
- 2013, 4. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: New Holland Publ.Ltd.
- ISBN-10: 1432303317
- ISBN-13: 9781432303310
- Erscheinungsdatum: 18.10.2013
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: PDF
- Größe: 9.44 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding / Struik Lifestyle"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding / Struik Lifestyle“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Nuwe Amptelike K53 Handleiding / Struik Lifestyle".
Kommentar verfassen