Die Poort 1: Bewakers / Die Poort Bd.1 (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
"Die poort is oop."
Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit.
Ek sweer iemand het haar iewers in 'n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar...

sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
7.99 €
3 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Poort 1: Bewakers / Die Poort Bd.1 (ePub)“
"Die poort is oop."
Ek skrik my amper besimpeld toe die ou tannie langs my skielik praat. Ek draai na haar toe. My nekhare rys en my lyf slaan hoendervleis uit.
Ek sweer iemand het haar iewers in 'n begraafplaas opgegrawe. Geel vel span styf bo-oor haar kop, en hier en daar klou bossies hare soos droë gras aan haar kopvel vas.
Sy leun nader. Ek ruik verlepte blomme.
"Jy het haar ook gesien," sê sy. "Hulle het haar kom haal."
Sy trek haar ogies nog kleiner. "Die stomme baba. Hy gaan nou sonder 'n ma grootword."
Skielik gryp sy my hande. Ek kyk af. Kraaikloue klem my vingers vas. 'n Vreemde hitte styg op in my arms, my nek, my kop. Ek probeer my hande uit hare trek, maar my spiere wil nie na my brein luister nie.
"Ek weet nie wat Tannie . . ."
"Jy wéét," val sy my in die rede. "Jy sién. Nes ek."

Autoren-Porträt von Nelia Engelbrecht
Nelia Engelbrecht is in Klerksdorp gebore. In 1994 begin sy fiksie skryf - kortverhale en liefdesverhale. Haar jeugboek Pandora se boks is die wenner van 'n ATKV-kinderboektoekenning sowel as die Scheepersprys vir Jeuglektuur (2009). Sy werk tans as redakteur en skrywer in die Korporatiewe Sake-kantoor van die Potchefstroom-kampus van die NWU.
Bibliographische Angaben
- Autor: Nelia Engelbrecht
- Altersempfehlung: 12 - 16 Jahre
- 2016, 1. Auflage, 144 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624077489
- ISBN-13: 9780624077480
- Erscheinungsdatum: 20.07.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.31 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die Poort 1: Bewakers / Die Poort Bd.1"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Poort 1: Bewakers / Die Poort Bd.1“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Poort 1: Bewakers / Die Poort Bd.1".
Kommentar verfassen