Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat / LAPA Publishers (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof 'n groot hand haar wereld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en 'n leeu in hulle tuin ontdek ...
sofort als Download lieferbar
eBook (ePub)
8.99 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat / LAPA Publishers (ePub)“
Die afgelope tyd voel dit vir Adele asof 'n groot hand haar wereld gevat en dit geskud het. Sedert die begin van die jaar vaar sy skielik vrot in kuns. By die huis voel dit asof dinge ook skielik verander. En dit alles begin die middag toe sy van die skool af kom en 'n leeu in hulle tuin ontdek ...
Autoren-Porträt von Annelie Ferreira
Behalwe vir 'n paar vroeë jare in Kimberley en Johannesburg het Annelie Ferreira tussen Bellville en Durbanville in die Kaap grootgeword. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Bellville, en behaal 'n BA aan die Universiteit van Stellenbosch, asook 'n Nagraadse Diploma in Vertaalkunde. Sy werk voltyds as taalpraktisyn en subredakteur by Sanlam se Taaldienskantoor en Human & Rousseau Uitgewers vir 'n paar jaar, en werk daarna deeltyds en vryskut vir 'n verskeidenheid uitgewers en publikasies. Sy skryf artikels en rubrieke vir 'n verskeidenheid publikasies, en publiseer 'n aantal nie-fiksieboeke. In 2012 wen sy die Sanlam-prys vir Jeuglektuur vir haar eerste jeugboek, Tot siens, koning Arthur en in 2014 wen sy weer die Sanlam-prys vir Chuck Norris kan deel deur nul.
Bibliographische Angaben
- Autor: Annelie Ferreira
- 2017, 103 Seiten, Afrikaans
- Verlag: LAPA Publishers
- ISBN-10: 0799380733
- ISBN-13: 9780799380736
- Erscheinungsdatum: 01.06.2017
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.83 MB
- Mit Kopierschutz
- Vorlesefunktion
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Family Sharing
eBooks und Audiobooks (Hörbuch-Downloads) mit der Familie teilen und gemeinsam genießen. Mehr Infos hier.
Kommentar zu "Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat / LAPA Publishers"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat / LAPA Publishers“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die Rooikop, die Leeu en die Handgranaat / LAPA Publishers".
Kommentar verfassen