Die skaalmodel (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
" Mense onthou mos dinge op verskillende maniere," het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: "Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier."
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp...
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp...
Leider schon ausverkauft
eBook (ePub)
14.49 €
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die skaalmodel (ePub)“
" Mense onthou mos dinge op verskillende maniere," het oom Hennie vir my gesê. En hulle onthou verskillende goed. Sy woorde aan my was: "Ons almal onthou dit dalk reg. Elkeen op sy eie manier."
Juffrou Berdina Visagie, argivaris van die Bredasdorp Skeepswrakmuseum, besluit daar moet 'n noukeurige skaalmodel van die vergane Overbergse kusdorpie Skipskop gebou word. 'n Skaalmodel wat sal verhoed dat Skipskop finaal in die vergetelheid verdwyn, Meneer die Voorsitter. En kom ons vergeet nie van die behoud van die museum nie. Maar haar poging eindig in tragedie, en nou staan sy aangekla: Pligsversuim, wanbesteding, 'n verwoeste museumtuin. Om van bedenklike vriende nie eens te praat nie. Gelukkig is juffrou Visagie 'n uitsonderlik deeglike amptenaar. Sy het haar verweer gereed. Sy vra net om gehoor te word.

Autoren-Porträt von Anneli Groenewald
Anneli Groenewald word op Bredasdorp in die Overberg groot, en studeer aan die Universiteit Stellenbosch, Universiteit van Johannesburg en aan die Universiteit van Pretoria, waar sy haar MA in Kreatiewe Skryfwerk cum laude ontvang. Anneli is 'n ervare sake- en landboujoernalis. Tans is sy adjunkredakteur van Finweek en sy bly in Johannesburg.
Bibliographische Angaben
- Autor: Anneli Groenewald
- 2016, 1. Auflage, 224 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Tafelberg
- ISBN-10: 0624076083
- ISBN-13: 9780624076087
- Erscheinungsdatum: 18.05.2016
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 0.77 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die skaalmodel"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die skaalmodel“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die skaalmodel".
Kommentar verfassen