Die standvastige man (eBoek) (ePub)
(Sprache: Afrikaans)
DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing...
Leider schon ausverkauft
eBook
8.49 €
4 DeutschlandCard Punkte sammeln
- Lastschrift, Kreditkarte, Paypal, Rechnung
- Kostenloser tolino webreader
Produktdetails
Produktinformationen zu „Die standvastige man (eBoek) (ePub)“
DIE STANDVASTIGE MAN is die inspirerende boek wat gebore is uit die fliek COURAGEOUS. Die fliek, wat ’n boodskap lewer oor sterk manlike leierskap, is ’n wekroep vir pa’s om te besef watter geweldige invloed hulle in hulle kinders se lewe en die samelewing het.
Hierdie boek bou voort op hierdie boodskap en daag mans van alle ouderdomme uit om hulle verantwoordelikheid as geestelike leier van hulle huisgesin, huwelik en kinders dapper en standvastig te aanvaar.
DIE STANDVASTIGE MAN bespreek 12 voornemens oor hoe om die man te wees wat God jou geskep het om te wees, gee riglyne oor hoe om vir jou gesin te bid, lig die belangrikheid van seksuele reinheid uit, en bevat ook besprekingsvrae om mans te help om hulle verlede te verwerk, hulle opnuut toe te wy aan hulle verpligtings teenoor hulle vrou en kinders, en die toekoms in te gaan met duidelike en vaste voornemens.

Bibliographische Angaben
- Autoren: Randy Alcorn , Alex Kendrick , Stephen Kendrick
- 2012, 288 Seiten, Afrikaans
- Verlag: Christian Art Distributors Pty Ltd
- ISBN-10: 1431604593
- ISBN-13: 9781431604593
- Erscheinungsdatum: 08.03.2012
Abhängig von Bildschirmgröße und eingestellter Schriftgröße kann die Seitenzahl auf Ihrem Lesegerät variieren.
eBook Informationen
- Dateiformat: ePub
- Größe: 1.53 MB
- Mit Kopierschutz
Sprache:
Afrikaans
Kopierschutz
Dieses eBook können Sie uneingeschränkt auf allen Geräten der tolino Familie lesen. Zum Lesen auf sonstigen eReadern und am PC benötigen Sie eine Adobe ID.
Kommentar zu "Die standvastige man (eBoek)"
0 Gebrauchte Artikel zu „Die standvastige man (eBoek)“
Zustand | Preis | Porto | Zahlung | Verkäufer | Rating |
---|
Schreiben Sie einen Kommentar zu "Die standvastige man (eBoek)".
Kommentar verfassen